Erediens-hulpmiddels vir 28 Junie 2020
Hallo!
Ons gee vandag weer vir julle hierdie hulpmiddel-pakkie. Gebruik dit as aanvulling tot vandag se virtuele erediens.
Kom ons kyk die virtuele erediens:
Kom ons begin vandag deur saam as gesin die virtuele erediens op Facebook en Youtube te kyk, of om daarna te luister op WhatsApp.
Daarna kan julle in hierdie dokument kies watter hulpmiddels julle wil gebruik.
HULPMIDDELS VIR VOORSKOOL & LAERSKOOLKINDERS
Kom ons sing:
- This little light of mine (https://www.youtube.com/watch?v=cKkbIZtqhyQ
- Peace like a river (https://www.youtube.com/watch?v=7it5W1FVtTs)
Kom ons gesels:
# Het jy al ooit bang gevoel? Wat het jou bang gemaak?
# Wat laat jou beter voel?
# Dink jy dit kan ons laat beter voel as ons vir die Here vertel dat ons bang is?
God is altyd by ons. Dit beteken dat ons altyd met God kan praat. Ons kan vir God ook vertel wanneer ons bang is.
# Hoe dink jy kan God ons laat beter voel?
God kan ons die krag gee om deur dit te kom wat ons bang maak. Ons kan nie keer dat slegte goed met ons gebeur nie, maar ons hoef nie te voel dat ons alleen daardeur hoef te gaan nie.
# As dit is hoe God optree, hoe dink jy moet ons optree?
# Hoe kan ons mense bystaan wat bang voel?
Kom ons doen ‘n aktiwiteit:
Vandag se aktiwiteit is net een ding – probeer om vanaand saam as gesin te bid. Bid vir elke persoon se vrese. Bid dat daar vir elkeen vrede in hulle harte sal kom.
Kom ons gee ons dankoffers:
Maak saam ‘n elektroniese betaling aan die kerk deur EFT of SnapScan 😊:
ABSA BANK MARGATE - TJEKREKENING
REK NO: 329 0144 212; TAK NO: 528 628
HULPMIDDELS VIR HOËRSKOOLKINDERS
Kom ons sing:
- You’re gonna be okay (https://www.youtube.com/watch?v=LjF9IqvXDjY)
- Beautifully broken (https://www.youtube.com/watch?v=ce6PT-3sQGg)
Kom ons gesels:
# Wat is jou grootste vrees?
# Hoekom dink jy laat vrees ons alleen voel?
# Hoe laat dit jou voel as ons sê dat God by ons is, selfs al is ons bang?

Comments