top of page
Writer's pictureNG Margate

GENOEG IS GENOEG

Erediens-hulpmiddels vir 2 Aug


Hallo!

Ons gee vandag weer vir julle hierdie hulpmiddel-pakkie. Gebruik dit as aanvulling tot

vandag se virtuele erediens.


Kom ons kyk die virtuele erediens:

Kom ons begin vandag deur saam as gesin die virtuele erediens op Facebook en Youtube te kyk, of om daarna te luister op WhatsApp.

Daarna kan julle in hierdie dokument kies watter hulpmiddels julle wil gebruik.


HULPMIDDELS VIR VOORSKOOL & LAERSKOOLKINDERS

Kom ons sing:

- Daar is vissies in die water (https://www.youtube.com/watch?v=0x-3B-nu5Zo)

- I’ve got peace like a river (https://www.youtube.com/watch?v=7it5W1FVtTs)


Kom ons gesels:

# Watter dinge maak jou moeg?

# Hoekom dink jy word ons moeg?

# Wat moet ons doen wanneer ons moeg word?

# Dink jy ons kan moeg word om altyd die regte ding te doen?


Soms kan ons moeg word om die regte ding te doen, want dit kan beteken dat

ons nie altyd vriende het nie. Dit is moeilik om die regte ding te doen.


# Dink jy dit is steeds belangrik dat ons die regte

ding moet doen?

# Hoekom?

# Dink jy God kan ons weer nuwe krag gee as ons

moeg geword het?


Kom ons doen ‘n aktiwiteit:

Kyk na hierdie prentjie en probeer bietjie die oefeninge saam doen. So kan ons onthou dat God ons nuwe krag gee.



Kom ons gee ons dankoffers:

Maak saam ‘n elektroniese betaling aan die kerk deur EFT of SnapScan :

ABSA BANK MARGATE - TJEKREKENING

REK NO: 329 0144 212; TAK NO: 528 628


HULPMIDDELS VIR HOËRSKOOLKINDERS


Kom ons gesels: # Watter dinge maak jou moeg? # Hoekom dink jy word ons moeg? # Wat moet ons doen wanneer ons moeg word? # Dink jy ons kan moeg word om altyd die regte ding te doen? Soms kan ons moeg word om die regte ding te doen, want dit kan beteken dat ons nie altyd vriende het nie. Dit is moeilik om die regte ding te doen. # Dink jy dit is steeds belangrik dat ons die regte ding moet doen? # Hoekom? # Dink jy God kan ons weer nuwe krag gee as ons moeg geword het? Kom ons doen ‘n aktiwiteit: Kyk na hierdie prentjie en probeer bietjie die oefeninge saam doen. So kan ons onthou dat God ons nuwe krag gee.

Kom ons gee ons dankoffers: Maak saam ‘n elektroniese betaling aan die kerk deur EFT of SnapScan : ABSA BANK MARGATE - TJEKREKENING REK NO: 329 0144 212; TAK NO: 528 628

25 views0 comments

Recent Posts

See All

댓글


bottom of page